NOG "N WEERGAWE WAARSKUWING:

Die dieet is nie geskik vir diabete, persone met hartkwale, niersiektes en hoe cholestrol nie.

13 DAG METABOLISME DIEET:

REELS:
Volg diet slegs vir 13 dae! - volg op met gewone dieet - gebruik multivitamiene - slegs 1 koppie koffie per dag - koffie mag nie vir tee veruil word nie - suiker in koffie is verpligtend - seldery kan met blomkool vervang word - suurlemoensap 5ml per bediening - gebruik slegs suurlemoensap as dit gespessifiseer word by die slaai - geen kougom - olie, 5ml per bediening - ham, in blik of gewone - 8 glase water - jogurt, ongegeurd, vet en suikervry - slaai bestaan slegs uit blaarslaai en komkommer.

LYSIE VAN BENODIGHEDE:
koffie vir 10 koppies/bekers - tee vir 1 koppie - 10 lepels suiker - 1 Liter Jogurt - 6 snytjies brood - enige soort - 1,2kg steak- 14 eiers - 50 ml suurlemoensap - 30 ml olie - 400g blomkool - 2 stingels seldery - 400g spinasie (gevriesde massa) - 500g hoenderborsies - 1 appel, 4+ ander vrugte van eie keuse - 6 groot wortels - 400 ml appel of lemoensap - 400g hake vis - 400g ham - 2 snytjies ham - 4 tamaties - 1 lamstjop - 2 eetlepels botter/­margarien - 400ml maaskaas - enige soort - blaarslaai vir 10 etes (2-3 slaaikoppe)

DIEET-PLAN: O=ontbyt / M=middagete / A=aandete

ss+o = suurlemoensap en olie

DAG 1 + 8
(O): 1 beker swart koffie met 1teelepel suiker
(M): 2 hard gekookte eiers, 200g gevriesde spinasie, gekook in water, 1 tamatie.
(A): 200g grilled steak (geen vet) slaai met ss+o.

DAG 2 + 9
(O): 1 beker swart koffie met 1 teelepel suiker
(M): 200g ham, 250ml jogurt, slaai, ss+o
(A): 200g grilled steak (geen vet), vrugte (onbeperk) slaai met ss+o

DAG 3 + 10
(O): 1 beker swart koffie met 1t suiker, 1 snytjie droe roosterbrood.
(M): 2 hardgekookte eiers, 1 snytjie ham, slaai met ss+o
(A): 200g blomkool (gaar massa) 1 tamatie, 1 vrug van keuse

DAG 4 + 11
(O): 1 beker swart koffie met 1t suiker, 1 snytjie geroosterde droe brood.
(M): 200ml appel/­lemoensap, 250ml jogurt
(A): 1 hardgekookte eier, 1 groot gerasperde wortel, 200ml maaskaas

DAG 5 + 12
(O): 1 groot gerasperde wortel met ss
(M): 200g vis (hake) met ss, gekook of gebak 1 eetlepel botter/­margarien.
(A): 200g grilled steak (sonder vet), slaai (sonder ss+o!) Rou stukkiesseldery (onbeperk)

DAG 6 + 13
(O): 1 beker swart koffie met 1t suiker, 1 snytjie droe roosterbrood
(M): 2 hardgekookte eiers, 1 groot gerasperde wortel
(A): 250g hoenderborsie, roosterbraai of gekook, slaai met ss+o

DAG 7
(O): 1 koppie swart tee, GEEN suiker
(M): NIKS!!!! Drink baie water, dit help!
(A): 200g geroosterde lamstjop, 1 appel.

WENK: verdeel steak in 6X200 stukke, braai dit en die tjop oor kole en vries.


As jy die dieet suksesvol voltooi het, sal jy slaag om enige dieetsuksesvol te kan volg!

No comments: